Ladybrand Primêre Skool gee om/ Ladybrand Primary School cares
–Christelle Klindt

Met die viering van Mandela Dag wou die leerders van die skool teruggee aan die gemeenskap en wys dat hulle omgee. Die leerders en ouers het hulle harte oopgemaak en ruim bygedra om vir elke inwoner van die twee ouetehuise in die dorp te wys dat hulle nie alleen is nie. A care package was made up for everyone, with the necessary items and special treats. There were many happy faces.

